Bloemfontein 158 Golf day
- Posted on March 28, 2023
- in Bloemfontein 158
- by Area PRO
Ons wil graag almal bedank wat hierdie fantastiese dag moontlik gemaak het. ‘n Spesiale dank aan ons borge:
Hoofborg: Oranje Toyoya & Lexus Bloemfontein
Medeborge: Opulentia Financial Services & Transinsure Brokers
Dit is met dae soos hierdie en julle ondersteuning wat dit vir ons moontlik maak om ‘n verskil te kan maak in ons eie gemeenskap.
Ons deeel graag met julle ‘n paar fotos van die dag sodat julle nie volgende jaar uitmis nie.
Weereens dankie aan almal vir julle ondersteuning.