November 20, 2022
Kroonstad Kinderhuis
Die kinderhuis van Kroonstad huisves kinders van alle ouderdomsgroepe, van jonk tot oud. Hul het Round Table Kroonstad 42 gekontak met n behoefte vir n yskas vir die huis. Met die hulp van Mnr Spidey…