Kroonstad Kinderhuis
- Posted on November 20, 2022
- in Kroonstad 42
- by Area PRO
Die kinderhuis van Kroonstad huisves kinders van alle ouderdomsgroepe, van jonk tot oud. Hul het Round Table Kroonstad 42 gekontak met n behoefte vir n yskas vir die huis. Met die hulp van Mnr Spidey Knepscheld is daar n tweedehandse yskas bekom en vir hul geskenk. Hul was baie dankbaar vir die yskas.