Kroonstad Sentrum vir Bejaardes

  • Posted on November 20, 2022
  • in Kroonstad 42
  • by Area PRO

Die Kroonstad Setrum vir bejaardes het die afgelope ruk deur n moeilike tyd gegaan om aan die inwoners se behoeftes te voldoen. Round Table Kroonstad 42 het so bietjie verligting gebring deur R 2000.00 se vleis asook R 6 000.00 op hul doeke rekening af betaal.

CP Olckers staan saam met een van die verteenwoordigers van die sentrum.